Jou domeinregistrasie is hangende. Kom kyk weer oor 'n uur

Wat is OGKK Vanrhynsdorp?

Welkom by OGKK Vanrhynsdorp!

Bevorder jou fiksheid, dissipline, fokus, motoriese vaardighede en selfbeeld. Leer hoe om jouself te verdedig en geniet 'n uitstekende sport! OGKK Vanrhynsdorp is geaffilieer by KSA en bied aan kinders en volwassenes die geleentheid om aan kompetisies en oefenkampe deel te neem.

Kinders van vyf jaar en ouer  en volwassenes van enige ouderdom is welkom om aan te sluit.

OGKK (Okinawan Goju-Ryu Karatedo Kyokai) is 'n tradisionele karate styl wat wêreldwyd erken word.

Afrigter (Vanrhynsdorp): Sensei E Brink
Dojo Hoof: Sensei M v Lille (Vredendal)
Shibu: Sensei C Mostert (Kraaifontein)
Honbu Dojo: Sensei E Kattan & Sensei L Kattan (Kattan Dojo: Langeberg Ridge)

Kliek op die foto's om deur die galery te blaai!

Kontak ons

Kontak

Bel nou
  • 083 722 4037

Adres

Kry aanwysings
Hongerblom Street
Vanrhynsdorp
8170
Suid-Afrika

Besigheidure

So.:Gesloten
Ma.:Gesloten
Di.:17:30–19:30
Wo.:Gesloten
Do.:17:30–19:30
Vr.:Gesloten
Sa.:Gesloten
Kry kwotasie
Boodskap is gestuur. Ons sal jou gou kontak.